Werkende massas sukkel met skuld

  In hierdie week se webjoernaal wil ons by Consumer Debt Support (CDS) – in samewerking met Debt Eezy – ’n bietjie meer gesels oor werkende mense wat sukkel om hulle maandelikse rekeninge te betaal en hoe ons kan help. Ons land se ekonomie verkeer onder...